Ons Personeel
Afr
Eng
Tegniese Adviseurs
In die tegniese span is daar ses lede. Hulle is verantwoordelik vir alle GPS opmetings van plase, ontwerp van besproeiing stelsels, ontwerp van hooflyne en ook vir die ontwerp van pomp- en filter-stasies.
Waar nodig doen hulle ook die volledige projek bestuur van ‘n besproeiings-ontwikkeling. Veral rondom aflewering en installasie van materiaal.
Die span lede bestaan uit Stephan Naude, siviele ingenieur (38 jaar ervaring), NJ Hand, landbou ingenieur (19 jaar ervaring), Henco Nienaber, besproeiings tegnikus (12 jaar ervaring), Johann Van Staden, siviele ingenieur (12 jaar ervaring), Gys Oosthuizen, siviele ingenieur (4 jaar ervaring) en Capie Janse van Rensburg met 16 jaar ervaring.
Hierdie span is dus goed gebalanseerd wat ondervinding betref en het ‘n wye kennis rondom die besproeiing van ‘n groot verskeidenheid gewasse.
Stephan Naude
NJ Hand
Johann van Staden
Henco Nienaber
Gys Oosthuizen
Capie Janse van Rensburg
Bemarking
Carmé Naudé
Administrasie
Bergrivier Besproeiing het reeds baie vermag in sy veld en beskik oor ‘n prestasie-geskiedenis wat getuig van professionele diens en tevredenheid by sy kliënte.
Jako Matthee
Snoekie Matthee
Esme Mostert
Danree Joostenberg
Cathy Sabbagha
Liezel van Breda
Helen Booysen
Produksie
Hierdie hoogs gekwalifiseerde en doeltreffende tegniese span maak gebruik van ‘n gevestigde infrastruktuur. Die georganiseerde en gemotiveerde personeel sorg dat die beste gehalte materiaal op die regte tyd aan die skemas voorsien word.
Shireen Paulse
Sean Paulse
Reginald Smith
Isak Balie
Radley Lackay
Melvyn Williams
Joswin Juries
Bennie Sias
Jerome Joseph
Heinrico Bester
Shane Sias
Maurice Jacobs
Zinzan Mentoor
Emile Fakala
Werkswinkel
Rudolph Pretorius
Marius Louw
Jacques Willemse
Riaan Nortje
Kelvin Booysen
Steven Booysen
Davon Nontas
Ferdene Meyer
