Projekte
Afr
Eng
Bossieveld
VSD Skakeltuig vir die besproeiingsraad se bestaande pompe.
Keurbosch
Besproeiingsmateriaal vir 6 Ha wingerd onderstok en 8 Ha wingerd kwekery.
Saronsberries
Besproeiingsmateriaal vir 26 Ha Bloubessies. Nuwe pomp en filterstasie vir 26 Ha Bloubessies.
Witfontein
Besproeiingsmateriaal vir 37 Ha Tafeldruiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 37 Ha Tafeldruiwe.
Schooneoord
Besproeiingsmateriaal vir 31 Ha Wyn druiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 50 Ha Wyn druiwe.
Noord-Kaap Container
Proef blok van 1.0Ha. Doel is om vas te stel watter gewasse in die omgewing gaan aard.
De Hoek
Bergrivier Besproeiing het die besproeiingsstelsel ontwerp, verskaf en installeer. Daar was geen pompe, filters of pyplyne op die plaas nie.
De Molen
Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer. Ons het ook die hooflyne en microstelsel ontwerp en verskaf, maar die klient het self installeer.
Eden
Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer. Ons het ook die dreinering, hooflyne en microstelsel ontwerp en verskaf, maar die klient het self installeer.
Komsberg
…
Ramu Agri
Alle materiaal en pvc pyp is verskeep uit Suid-Afrika. 12 Meter vrag houers is gelaai, totaal van 67. Die projek is opgedeel is 4 fases.
Remhoogte
Die lae-vloei drup konsep is die hoof riglyn vir hierdie stelsel dus word die hele oppervlak van 180 Ha op een slag besproei.
Merwida
Sien fotos
DuToit-Excelsior
Sien fotos
Bosnia
Sien fotos
Aussenkehr
Sien fotos
Rooihoogte
Sien fotos