Bossieveld
Afr
Eng
Projek agtergrond:
VSD Skakeltuig vir die besproeiingsraad se bestaande pompe.
Pomphuis 1:
YASKAWA GA704675 – 355kw 675A GA700 400V VSD
YASKAWA GA704568 – 315kw 568A GA700 400V VSD
Pomphuis 2:
YASKAWA GA704371 – 200kw 371A GA700 400V VSD
Pomphuis 3:
YASKAWA GA704208 – 110kw 208A GA700 400V VSD
Pomphuis 4:
YASKAWA GA54060 – 30kw 60A GA500 400V VSD
Bergrivier Besproeiing het die skakeltuig verskaf en installasie uitgekontrakteer.
| Klient: | Bossieveld Besproeiingsraad |
| Ligging: | Worcester |
| Gewas: | Gemeng |
| Besproeiing: | Gemeng |
| Filtrasie: | 80 micron Filtomat Screen Filter(x2) |
| Ontrekkingspunt: | Kwaggaskloof Dam |
| Bron: | Kwaggaskloof Dam |
