De Molen
Afr
Eng
Projek agtergrond:
Besproeiingsmateriaal vir 41 Ha Sitrus.
Nuwe pomp en filterstasie vir 56 Ha Sitrus.
Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer. Ons het ook die hooflyne en microstelsel ontwerp en verskaf, maar die klient het self installeer.
Plaas naam: | De Molen |
Ligging: | Halfmanshof, Saron |
Gewas: | Sitrus |
Besproeiing: | Micro spuite (75 L/H Gulf spuite) |
Filtrasie: | 200 micron Arkal Spinklin filters (2 x 8-bank). |
Ontrekkingspunt: | Pomp vanuit plaas se opgaardam. |
Bron: | Dam word vol gemaak in winter maande deur die 24 Riviere Besproeiingsraad skema. Hierdie water word uitgekeer vanuit die Voëlvlei kanaal. |