Eden

Afr

Eng

Projek agtergrond:

Besproeiingsmateriaal vir 23 Ha Tafeldruiwe.

Nuwe pomp en filterstasie vir 32 Ha Tafeldruiwe.

Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer. Ons het ook die dreinering, hooflyne en microstelsel ontwerp en verskaf, maar die klient het self installeer.

Plaas naam: Eden
Ligging: Agter Paarl
Gewas: Tafeldruiwe
Besproeiing: Micro spuite (32 L/H Statojet)
Filtrasie: 200 micron Arkal Spinklin filters (10-bank).
Ontrekkingspunt: Pomp vanuit plaas se opgaardam.
Bron: Dam word vol gepomp in winter maande deur die Noord Agter Paarl Besproeiingsraad skema. Hierdie water word vanuit die Bergrivier gepomp.