Noord-Kaap Container
Afr
Eng
Projek agtergrond:
Proef blok van 1.0Ha. Doel is om vas te stel watter gewasse in die omgewing gaan aard.
Hierdie is ‘n kompakte alles in een stelsel. Maw die pomp, filters en beheer stelsel is in een 6m skeepvrag houer geinstalleer.
Hierdie stelsel is ook 100% van sonkrag afhanklik. Geen eskom krag naby nie.
Bergrivier besproeiing het die hele stelsel ontwerp en geinstalleer.
Ligging: | Kathu, Noord-Kaap |
Gewas: | Pekan’s, Pistachio’s, Granate, Safraan |
Besproeiing: | Drup besproeiing, Uniram 1.6L/h x 0.5m |
Filtrasie: | 50mm 2-Bank, 100 mikron Arkal filters (Jasper) |
Ontrekkingspunt: | 5 x 10 000L opgaar tenke. |
Bron: | Boorgat water |