Plug-&-Play Container
Afr
Eng
As gevolg van elektrisiteitsbeperkings en die gebrek daaraan – word hierdie stelsel ten volle deur sondkrag aangedryf.
Die belangrikheid van grond rehabilitasie en volhoubaarheid raak al hoe meer prioriteit. Hierdie projek se fokus is om myn grond in die Noord-Kaap te rehabiliteer vir landbou gebruik. Tans beoog hierdie proefblokke om vas te stel watter gewasse die beste sal aard in die rooi Kalahari sand en klimaat. Die variasie gewasse bestaan uit pekanneut bome, pistachio bome, sitrus bome, saffraan en groente.
As gevolg van elektrisiteitsbeperkings en die gebrek daaraan – word hierdie stelsel ten volle deur sondkrag aangedryf. Die container is ‘n meer kostedoeltreffende opsie, die meeste van die grondwerk word by ons perseel gedoen wat die installasiekostes verminder.
Bergrivier Besproeiing kan hierdie konsep gebruik om volgens enige behoefde te ontwerp.