Saronsberries
Afr
Eng
Projek agtergrond:
Besproeiingsmateriaal vir 37 Ha Tafeldruiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 37 Ha Tafeldruiwe.
Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer. Ons het ook die hooflyne en drupstelsel ontwerp en verskaf, maar die klient het self installeer.
Plaas naam: | Saronsberries |
Klient: | Saronsberries (PTY) Ltd |
Ligging: | Tulbagh, Wes-Kaap |
Gewas: | Bloubessies |
Besproeiing: | Agriplas Supertif 3,1 L/H Online Dripper & 4-way Spider assembly + arrow drippers |
Filtrasie: | 130 micron Agriplas Amiad Filtomat Screen filter |
Ontrekkingspunt: | Pomp vanuit plaas se opgaardam. |
Bron: | Dam word vol gemaak deur skema water asook vol gepomp vanaf ander plaas opgaardamme. |