Schooneoord
Afr
Eng
Projek agtergrond:
Besproeiingsmateriaal vir 31 Ha Wyn druiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 50 Ha Wyn druiwe.
Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer.
Ons het ook die hooflyne en drup stelsel ontwerp en verskaf.
Frylinck installasies het die hooflyne en drup stelsel geinstalleer.
Plaas naam: | Schooneoord |
Klient: | Schooneoord Wines (Pty) Ltd |
Ligging: | Paardeberg, Paarl |
Gewas: | Wyn druiwe |
Besproeiing: | Drup besproeiing, Vered 2.1L/h x 0.75m |
Filtrasie: | Conn 40 sand filter, 8 Bank |
Ontrekkingspunt: | Pomp vanuit plaas se opgaardam. |
Bron: | Dam word vol gemaak in winter maande vanaf die Paardeberg besproeiing skema |