Witfontein
Afr
Eng
Projek agtergrond:
Besproeiingsmateriaal vir 37 Ha Tafeldruiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 37 Ha Tafeldruiwe.
Bergrivier Besproeiing het die pompstasie en filterstasie ontwerp, verskaf en installeer. Ons het ook die hooflyne en drupstelsel ontwerp en verskaf, maar die klient het self installeer.
Plaas naam: | Witfontein |
Klient: | Hoekstra Fruit Farms |
Ligging: | Windmeul, Paarl |
Gewas: | Tafeldruiwe |
Besproeiing: | Drup (Uniram 2.3 L/H x 0.6m) |
Filtrasie: | Conn40 Sandfilters (2 x 4-bank) |
Ontrekkingspunt: | Pomp vanuit plaas se twee opgaardamme. |
Bron: | Damme word vol gemaak in somer maande deur die Noord Agter-Paarl Besproeiingsraad skema. Hierdie water word gepomp vanuit die Bergrivier. |