Witfontein
Besproeiingsmateriaal vir 37 Ha Tafeldruiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 37 Ha Tafeldruiwe.
Besproeiingsmateriaal vir 37 Ha Tafeldruiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 37 Ha Tafeldruiwe.
Besproeiingsmateriaal vir 31 Ha Wyn druiwe. Nuwe pomp en filterstasie vir 50 Ha Wyn druiwe.
Proef blok van 1.0Ha. Doel is om vas te stel watter gewasse in die omgewing gaan aard.
Die jaarlikse Bergrivier Tafeldruif Produsente Vereniging se Blokkompetisie het weer spogblokke ten toon gestel.
Ons het die DJI Phantom 4 RTK hommeltuig by die familie gevoeg!
Die projek is geïnisieer om die grond wat aan die gemeenskappe behoort te ontwikkel, op ‘n wyse wat indiensneming en opheffing van die plaaslike mense prioritiseer.
Recent Comments